August Heinrich Hoffmann von Fallersleben

August Heinrich Hoffmann von Fallersleben
Portret met 'n handtekening
Gebore
August Heinrich Hoffmann

(1798-04-02)2 April 1798
Fallersleben, Heilige Romeinse Ryk
Sterf19 Januarie 1874 (op 75)
Höxter, Duitse Ryk
NasionaliteitDuits
BeroepDigter, bibliotekaris en professor
Noemenswaardige werke

August Heinrich Hoffmann (Hy het homself as 'von Fallersleben' gestileer, ná sy tuisdorp; 2 April 179819 Januarie 1874) was 'n Duitse digter. Hy is veral bekend vir die skryf van "Das Lied der Deutschen", waarvan die derde strofe die volkslied van Duitsland is, en 'n aantal gewilde kinderliedjies wat as deel van die Jong Duitsland-beweging beskou word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy